Thursday, 14 March 2013

EDGAR DAYGAS
                                                                               Agtergrond
In 19 Julie 1834 word Edgar Daygas gebore as Hilaire Germain Edgar De Gas. Hy was ‘n Franse impresioniste kunstenaar. Hy sterf op 27 September 1917. Hy was so te sê verslaaf aan dans. Maar nie enige dans nie… Balet in spesifiek. Hy het nooit regtig groot optredes uitgebeeld nie maar meer van waar dansers besig is om op te warm of te oefen. Die dansers was altyd onbewus van hy wat hulle bekyk en nog minder dat hy hulle skilder.
                                                    Little Dancer
Die beeldhouwerk is oorspronklik uit was gemaak vorrdta dit in 1922 in brons gegiet is. Dit is aangetrek in ‘n katoentutu met ‘n haarlint wat ‘n ongewone keuse van material was.
                                                         The Tub
Degas was ‘n uitstekende kunstenaar/tekenaar soos gesien. Die naakfiguur is gewoonlik verteenhoudig in houdings asof dit voor ‘n gehoor is maar hierdie vrou is onbewus van die kyker.
Inligting

Edgar Degas, gebore op 19 Julie 1834 in Parys, Frankryk, het studeer by die École des Beaux-Arts en is bekend as 'n ster portrettist, smelt Impressionistiese sensitiwiteit met tradisionele benaderings. Beide 'n skilder en beeldhouer, het hy geniet die vaslegging van vroulike dansers en speel met ongewone hoeke en idees rondom sentrering. Sy werk groot moderne kunstenaars soos Picasso beïnvloed.

No comments:

Post a Comment