Thursday, 14 March 2013

Luncheon On The Grass
Hierdie is een van die beroemdste beelde van die 19de eeu. Dit id geweldig gekritiseer deur die kritici. Die publiek het dit ook aangeval by die Salon De Redfuses. Die skildery iis baie onrealisties geskilder want die vrou wat veronderstel is om kleiner in die agtergrond moet wees word groter uitgebeeld. Naakte kuns uitbeeldings was slegs toelaatbaar as dit ver in afstnd van die ware lewe geplaas is. Gewoonlik moet die vrou ‘n mytologiese figuur wees of as ‘n mytologiese figuur uitgebeeld word.Die skildery verteenwoordig ‘n piekniek met twee jong mans en ‘n naak vrou figuur wat reg vir die gehoor sit en kyk en hulle half uitdaag

No comments:

Post a Comment