Thursday, 14 March 2013

'N NEO ERA VAN KUNS
Neo Klassieke Kuns was in die tydperk omtrent na die Barok Tydperk. Die woord Neo beteken eintlik nuwe of new. Neo kuns beeld gewoonlik propaganda uit deur middel van verskillenden soorte kuns werke.Wat propaganda gewoonlik uitbeeld is ‘n false persepsie van die karakter in die kunswerk.Neo klassieke kuns beeld ook gewoonlik politiek uit.
Die kunswerk  “A Death Of Marat” is ‘n bekende skildery.Die kunstenaar van die skildery was Jacques-Louis David.Die skildery is in 1793 ongeveer geskilder.Sy medium wat hy in geskilder was,was olie verf op canvas. Die grootte van die skildery was 165 x 128 cm. Hierdie beroemde skildery is vandag te vind indie Royal Museums of Fine Arts Of Belgium.
Oor die skildery self…Die figuur in die bad naamlik Jean-Paul Marat word uitgebeeld waar hy vermoor is. Dit was moontlik ‘n sluipmoord op die Franse Rewolusie politikis. Frankryk het in die jare van die rewolusie ‘n koninklike stelsel gebruik waar net die koning in beheer was. Die kunswerk word wel onrealisties uitgebeeld. Naamlik die figuur is vermoor maar hy lĂȘ in ‘n posisie asof hy aspris vir die gehoor wil kyk. Hy het ook geen emosionele uitdrukking op sy gesig nie. Dit lyk nie of hy enigsins in pyn is nie.
Die moord wapen word uitgebeeld in die voorgrond van die skildery en dit is waar ons kan besef dit was ‘n sluipmoord. Die lig wat op Marat val is baie onnnatuurlik en skep die indruk by ons dat hy belangrik was want die lig skuin op hom.
Die Neo klassieke kunswerke was en is baie gevorderd in opsigte van tegniek. Die kunswerk het ‘n groot mate van detail en die preporsies is korrek. Marat was vermoor maar die moordenaar word glad nie uitgebeeld in die kunswerk nie so niemand weet eintlik wie marat dood gemaak het nie. Verral wat on sweet was Marat deur enige iemand vermoor en ons sal dit nie weet nie.
Die nota wat in Marat se hand vas gehou word is nog nie heeltemal duidelik wat daarop regtig staan nie maar daar is baie verskillende opinies.
Omdat hy ‘n ‘leprous’ vel siekte het heel waarskynlik Arthritic Psoriasis het Marat gewerk terwyl hy gebad het in Salpeter sout en ‘n handdoek gebruik het wat in asyn bedek is mee af te droog want dit het gehelp vir die erge vel brand wat hy glo gehad het.

No comments:

Post a Comment